Absa AgriTendense 2023 Herfs Uitgawe

In 2022 het die oënskynlike belangrikheid van relatiewe prysverskille tussen vleisprodukte duidelik geword toe varkvleis in geselekteerde maande onder hoender verhandel het en verhoogde markaandeel in die vleiskompleks verower het. Daar was ook stewiger vraag na Klas C-beesvleis wat die prysverskil tussen Klas A- en Klas C-beesvleis ietwat laat wegskram het. Ons siening is dat hierdie verskuiwings ondersteun is deur 'n verbruiker onder druk, waar voortdurende inkomstedruk verbruikers meer ontvanklik gemaak het vir relatiewe prysveranderings as wat normaalweg die geval sou wees. Binne hierdie konteks ondersoek ons ​hoe veemarkpryse oor die komende maande kan lyk.

Prysindekse in die vleis- en veekompleks oor tyd

Beesvleis Klas A Prysindeks

Beesvleis Klas C Prysindeks

Lamsvleis Prysindeks

Varkvleis Prysindeks

IQF Prysindeks

160 150 140 130 120 110 100

90 80 70 60

Beef Class A Index

Beef Class C Index

Lamb Index

Porker Index

IQF Index

Bron: Absa AgriBesigheid, 2023

17

Made with FlippingBook - Online catalogs