Absa AgriTendense 2023 Herfs Uitgawe

KVV-pryse en prysvoorspellings vir sleuteluitvoerkommoditeite

Lemoene (USD/ton)

Sagte Sitrus (USD/ton)

Suurlemoene (USD/ton)

Bloubessies (USD/ton)

Makadamias (USD/ton)

Tafeldruiwe (USD/ton)

552,50 661,00 616,70 560,10

936,30 1 022,80 1 026,00 893,70

805,60 820,60 697,40 642,40

7 932,30 7 045,40 6 786,70 5 203,50

4 489,80 6 171,50 5 400,80 4 221,90

1 622,10 1 601,20 1 923,50 1 931,10

Voorspelling

620,00 643,33 675,00

951,79 977,50 998,00

685,44 705,32 720,84

5 280,00 5 385,00 5 660,00

4 560,00 4 650,00 4 795,00

2 110,00 2 220,00 2 360,00

Bron: Absa AgriBesigheid, 2023

Weke 10-17 kan Suid-Afrika 'n winsgewende bemarkings- geleentheid bied

Plaaslik verwag ons ook 'n swakker verbruikersaanvraag aangesien hoë voedsel- en brandstofkoste, tesame met hoër rentekoerse, veroorsaak dat verbruikers minder bestee aan luukse, duur kositems. Dit, gekombineer met 'n toename in volumes wat deurkom, sal waarskynlik ook die potensiaal vir aansienlike prysgroei oor die volgende drie jaar plaaslik beperk.

45

Made with FlippingBook - Online catalogs