Absa AgriTendense 2023 Herfs Uitgawe

Dollar- of europryse sal voortgaan om 'n opwaartse trajek te volg oor die mediumtermyn, alhoewel teen 'n beskeie koers

hierdie front kan verwag, sal grootliks deur die Russies- Oekraïnse oorlog bepaal word. Politieke ontleders is van mening dat beperkte hulpbronne beide partye na 'n skikking in 2024 kan dryf. Dit is egter een van 'n paar moontlike scenario's wat deur globale geopolitiek geraak

word. ’n Uitgebreide oorlog, waar Rusland steun van lande soos Sjina kan kry, kan die druk op lewenskoste in die Eurosone en die Verenigde Koninkryk tot na 2024 verleng.

'n Beperkende faktor is steeds die volgehoue ​ lewenskostedruk, aangedryf deur hoë energiepryse in die VK en die EU. Of verbruikers 'n mate van verligting op

51

Made with FlippingBook - Online catalogs