Die figuur (Figuur 4.1) hieronder wys hoe marges onder verskillende opbrengsvlakke lyk teen 'n pryspunt van R4 100 per ton en wys duidelik dat met 'n opbrengsvermindering van 20%, marges onder gelykbreekvlakke beweeg. As opbrengsverlagings van 50% gerealiseer het, sou dit aansienlike negatiewe marges tot gevolg gehad het.
Teen pryse van R4 100 vir SAFEX WMAZ is gelykbreekopbrengs tussen 12 en 13 ton
Opbrengs- vermindering van 50%
Opbrengs- vermindering van 20%
Gemiddelde opbrengs vir die area
Gelykbreek
7 ton
8 ton 9 ton 10 ton 11 ton 12 ton 13 ton 14 ton 15 ton 16 ton 17 ton
Bron: Absa AgriBesigheid, 2023
Opbrengs- vermindering en
Die kwessies wat hierbo uitgelig en geïllustreer is, is egter nie net 'n probleem vir besproeiingsmielies wat in die Noord-Kaap geproduseer word nie, maar raak veelvuldige gewasse
hoër koste beïnvloed gelykbreekvermoëens
regdeur Suid-Afrika. Figuur 4.2 regs deel 'n hittekaart van die geografiese verspreiding van
besproeiingsbedrywighede. Vir hoëwaarde-uitvoergewasse, soos tafeldruiwe wat in die Wes-Kaap geproduseer word, strek elektrisiteitsprobleme verder as besproeiing tot verkoeling, waarsonder produsente nie kan klaarkom nie. Dit het gelei tot groot onkoste om kragopwekkers te bedryf waarvoor die gepaardgaande koste sommige produsente bo die gelykbreekpunt vir die seisoen sou gedruk het.
54
Made with FlippingBook - Online catalogs