Absa AgriTendense 2023 Herfs Uitgawe

Stygende koste om besighede te bedryf

Die koste om 'n kragopwekker in tye van beurtkrag te bedryf minstens drie keer duurder as die koste van Eskom-elektrisiteit prysdalings oor die komende maande. In hierdie verband is die koste om 'n kragopwekker in tye van beurtkrag te bedryf minstens drie keer duurder as die koste van Eskom-elektrisiteit. Geskatte koste om kragopwekkers te bedryf is tussen R6,5 / kWh en R14,5 / kWh en is afhanklik van die tipe en grootte van die kragopwekker en die doeltreffendheid van die gebruik daarvan.

Soos hierbo genoem, het baie hulle tot die gebruik van dieselopwekkers gewend om kwaliteit produkte te verseker en produktief te bly. Dit het egter 'n negatiewe effek op marges. Die groothandelprys van 0,05% diesel in Gauteng in Februarie 2023 was 18% hoër vergeleke met die Februarie 2022-prys. Huidige dieselpryse is meer as 100% duurder as in 2012 met min vooruitsig op noemenswaardige

56

Made with FlippingBook - Online catalogs