SJINA SE OPKOMS UIT NUL-COVID
There is increasing evidence that agriculture is a key contributor to the environmental issues of our time. These include a loss of biodiversity, water and soil pollution, and the emission of greenhouse gasses. The latter is also the cause of what is colloquially referred to as global warming and although consumer and investor pressures are mounting to address the broader problems related to Environment, Social, and Governance (ESG) issues, the climate agenda has played center stage in this. This section, therefore, deals with climate change. More specifically, we consider how it is defined and regulated and what the risks and opportunities associated with it are for South African agricultural producers. Hoe Sjina se opkoms uit nul-COVID ekonomieë en markte in die komende maande kan beïnvloed Wat in Sjina gebeur, bly nie in Sjina nie. Dit is duidelik as ons na globale ekonomiese herstel oor die afgelope dekade kyk. Sjina het 'n sleutelrol daarin gespeel om globale groei uit 'n stilstand te bring ná die finansiële krisis van 2008 en die wêreldwye kommoditeitsprysdaling in 2015. Dit het ook gedien as die katalisator vir vinnig stygende kommoditeitspryse in 2021 en 2022, soos die Westerse wêreld se vraag na Sjinees- vervaardigde goedere toegeneem het namate pandemiese inperkings in die Weste gelig is. In die lig hiervan, en met Sjina wat na drie jaar uit sy nul-COVID-beleid uittree, ondersoek ons ​die volgende vrae: Wat is die implikasies hiervan vir landboumarkte in Suid-Afrika en regoor die wêreld? Wat sal die effek hiervan wees op globale en plaaslike makro-ekonomiese veranderlikes? Sal die Sjinese ekonomiese herstel ná COVID-19 weer dien as 'n inspuiting vir globale groei?
4
Made with FlippingBook - Online catalogs