Absa AgriTendense 2023 Herfs Uitgawe

Die tipiese aftree-ouderdom van 'n steenkoolkragsentrale is 50 jaar. Aan die einde van 2023 sal die Eskom-vloot verskeie stasies ouer as dit hê. Teen 2027 behoort 21% van die huidige Eskom- vloot afgetree te wees. As gevolg van die verouderde vloot van steenkoolkragstasies

Huidige elektrisiteits- voorsiening en vooruitsigte vir die toekoms

en gebrek aan instandhouding wat oor verskeie jare uitgevoer is, asook diefstal, is Eskom gekonfronteer met voortdurende onklaarraking van hul opwekkingseenhede. Dit het alles aan die einde van 2022 uitgeloop op die hoogste frekwensie en voorkoms van beurtkrag nóg.

'n Verouderde kragsentralevloot bied beperkte geleentheid om Energiebeskikbaarheids- faktore te verbeter

Om verligting aan hierdie situasie te bied, op 'n nutskaal, is daar in wese twee paaie vorentoe. Die eerste is om die energiebeskikbaarheidsfaktor wat sedert 2016 aanhoudend afneem (sien Figuur 4.3 hieronder) te verbeter. Gegewe die huidige realiteite van diefstal en ineenstortings, soos hierbo verduidelik, het hierdie opsie beperkte omvang om korttermynverligting te verskaf.

Brekasies en diefstal dryf EBF af met beperkte vooruitsigte op verbetering in die nabye toekoms

90

78,7

76,4

80

71,8

66,9

65

70

61,8

58,1

60

50

40

30

20

10

0

2016

2017

2018

2019

2020

2021

2022

Bron: Eskom, 2022

58

Made with FlippingBook - Online catalogs