Onder 'n lae elektrisiteitsprysverhoging scenario is die projek kontantvloeipositief in jaar 5
Gelykbreek
10 000 000.00
8 000 000.00
6 000 000.00
4 000 000.00
2 000 000.00
0.00
-2 000 000.00
-4 000 000.00
-6 000 000.00
2024
2025 2026
2027
2028 2029 2030
2031 2032
2033 2034
Bron: AgriBesigheid, 2023
Daar is toenemende tekens dat die
Die grafieke wat hier getoon word wys die kontantvloei-implikasies van drie verskillende Eskom-prystrajekte oor die volgende 10 jaar. Vir die eerste twee jaar (2023 en 2024) sal prysstygings 18,65% en 12,74% beloop, soos deur NERSA aangekondig. Hierna ondersoek ons 3 toekomstige scenario's vir 'n gemiddelde jaarlikse verhoging:
laasgenoemde scenario begin afspeel, wat die propesisie vir hernubare energie verder verbeter deur gelykbreekpunte na 3 jaar skuif
• 8% as 'n lae opsie, • 12% gemiddeld jaarliks die middelopsie, en • 15% vir 'n gemiddelde jaarlikse verhoging.
61
Made with FlippingBook - Online catalogs