Oud, maar nog nie koud Daar is geen ouderdomsbeperking vir rolbal- spelers nie. In die afgelope jaar het juis heelwat jonger mense begin rolbal speel. Die oudste speler by die Paarl Rolbalklub is ‘n dame van 92. Die klub het omtrent 50 stelle rolballe; almal is welkom om te kom speel en te kyk of hulle daarvan hou, voordat hulle besluit om hul eie stel aan te skaf. Die dagfooi is ‘n skamele R20. Die Paarl en Wellington se rolbalklubs het ‘n ooreenkoms waarvolgens hul lede gratis by mekaar se klubs kan speel. Dit maak ekonomies sin om rolbal te speel omdat dit so ‘n billike sport is.
‘n Ander plus is dat daar omtrent nie ‘n dorp in Suid-Afrika is wat nie ‘n rolbalbaan het nie. Rolbal is ook baie gewild vir spanbou, by van maatskappye tot skole.
Sou jy wou speel in Drakenstein:
Kyk op Facebook:
• Paarl Rolbalklub – Paarl Bowling Club
• Wellington Rolbal/Bowls
By Val de Vie Evergreen is ook ‘n grasrolbal-klub: valdevie.co.za/estate-directory/
Drakenstein Sport Calendar
Cricket Mayoral Cup
Summer Tournament
Date: 1 October 2022
Date: 1 October 2022
Location: Parys Cricket Field, Paarl
Location: Boy Louw Sports Field, Paarl
Val de Vie MTB Expedition 3-Day Stage Race
Hillcrest United vs Wolseley
Date: 8 October 2022
Date: 7-9 October 2022 Location: Val de Vie, Paarl
Location: Pelikaan Sports Field, Wellington
Gerrie Berner Tennis Tournament
Darts Presentation
Date: 29 October 2022
Date: 26 November 2022
Location: Boy Louw Tennis Courts, Paarl
Location: Ambagsvallei Sport Hall, Paarl
23
VARS | September
Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online