VARS_JULY 2022

Lindsay Lewis, hoofnatuurbewaarder by Paarlberg Natuurreservaat.

In Drakenstein word toeriste nie net bederf met landmerke met geskiedkundige waarde, gehalte-restaurante , oorgenoeg wynproe-geleenthede én aktiwiteite vir avontuurlustiges nie. Hiér kan enigeen ‘n stil hoekie in die natuur vind, ‘n bietjie asem skep en weer verfris word. Drakenstein Munisipaliteit se Gemeenskapsdienste-afdeling sorg dat die area se mooiste, natuurlike besienswaardighede skoon en toeriste-vriendelik bly. Vars het by die hardwerkende hande agter die skerms gaan inloer en uitgevind watter bestemmings op jou emmerskeplysie móét wees. Drakenstein se Beste Buitelug-Bederwe Besienswaardighede onder die bekwame bestuur van Drakenstein Munisipaliteit

18

VARS | July

Made with FlippingBook Converter PDF to HTML5