Collective Action Magazine Edition 2. Dec 2022

Hazel Namponya, die Redakteur van “Collective Action Magazine” praat met Aleta Miller, die VN-Vroue verteenwoordiger in Suid-Afrika , oor die Presidensiële Beraad oor GGGV 2 en VN-Vroue se dringende versoek om geweld teen vroue en kinders te beëindig.

Die ding met geslagsgelykheid is dat almal daarby baat - vroue, meisies, sowel as mans en seuns, gesinne, gemeenskappe, besighede en die hele nasie. Ek is mal oor my werk. Ek is versot daarop ! Ons moet voortgaan om te mobiliseer en saam te beweeg as die regering, vrouebewegings, mansnetwerke, burgerlike organisasies, die privaatsektor en die Verenigde Nasie; na ‘n wêreld waar elke vrou en meisie haar drome kan uitleef, veilig en sorgeloos. Dit is moontlik. Of ek nou in Afghanistan of Suid-Afrika is, die “hoe” om daardie doel saam te bereik, is wat my in die nag wakker hou. Aleta: VN-Vroue werk regoor die breër VN-stelsel in Suid-Afrika om gesamentlike programme te ontwikkel en om beleidsraamwerke vir geslagsgelykheid en vrouebemagtiging te bevorder. Hazel: VN-Vroue se strewe na geslagsgelykheid, wat is die fokus van werk wanneer dit by die beëindiging van geslagsgebaseerde geweld kom?

Die prioriteitsareas van die Suid- Afrikaanse multilandekantoor is dat vroue moet lei, deelneem aan,

Hazel: Ons wil graag meer van U weet en wat U passie vir geslagsgelykheid aanvuur?

en gelyke voordeel put uit bestuurstelsels sodat hulle

Aleta: Ek is oorspronklik van Australië. Ek is opgelei en geregistreer as ‘n Kliniese Sielkundige en het later

inkomstesekerheid het, asook behoorlike werk en ekonomiese outonomie beleef, en dat vroue en meisies vry van geweld leef. Dit word alles in vennootskap met burgerlike organisasies, staatsdepartemente en ander VN- agentskappe gedoen. Ons doelwit is om nasionale reaksies en voorkomingsmeganismes te versterk, om geweld teen vroue en meisies, asook die risiko om MIV/VIGS op te doen te verminder. Ons bedryf programme soos

Internasionale Openbare Gesondheid gaan studeer. Ek het gedurende die eerste deel van my loopbaan as ‘n Sielkundige, met inspuitende dwelmgebruikers op die gebied van MIV-voorkoming gewerk. Ek was later in Asië ook by voorkoming van VIGS onder dwelmgebruikers en sekswerkers betrokke. Ek het in meer as 40 lande gewerk. Benewens MIV en openbare gesondheid, het ek op die gebied van vlugtelingsregte, menseregte en vroueregte gewerk. Hierdie is my derde aanstelling as VN-Vroueverteenwoordiger. Ek het ons werk in die Stille Oseaan gelei, daarna in Afghanistan, en nou hier in Suid-Afrika, vanwaar ons kantoor in Pretoria as basis, werk in vyf lande verrig Niemand is gelyk totdat ons almal gelyk is nie – dit is waarop my passie vir geslagsgelykheid gebaseer is. Ek sal nooit aanvaar dat vroue en meisies nie dieselfde regte en voorregte as mans en seuns geniet nie.

“HeForShe”, wat mans as sleutelvennote om GGG te

beëindig betrek. Ons werk saam met vennote om programme wat volwasse meisies en jong vroue bemagtig, Ons is ook besig om ons venootskappe met vroue- organisasies wat ongelooflike werk doen om GGG te beëindig, te versterk. On weet dat die ekonomiese bemagtiging van vroue tot die stryd teen GGG bydra. Daarom bedryf ons ‘n aantal programme regoor die land saam met vennote in die privaat sektor en die regering, om vroue- entrepreneurs se vaardighede op verskillende vlakke te verbeter.

117

Dec | Collective Action Magazine

Made with FlippingBook interactive PDF creator