VARS FEB 2023

Sedert 2014 word 'n salon-assistente- kursus, in samewerking met Salon Scissors in die Paarl, ook aangebied. Verder word kort kursusse soos higiëne in bewaarskole (crèches), voeding in bewaarskole (crèches), Só verduidelik Elsabe Lintvelt, die sentrumbestuurder by Wamakers (soos die opleidingsentrum algemeen bekend staan). Sy glo die opleiding van versorgers sal ook werkloosheid in die area – veral onder skoolverlaters – help aanspreek. By Wamakers is die opleiding bekostigbaar. Na afloop van 'n kursus word baie van die studente werk aangebied by kinderveiligheid, noodhulp en kliëntediens ook aangebied. bewaarskole (crèches), ouetehuise, restaurante en salonne. Tuisversor - gers word ook uitgeplaas. Die ouderdom van studente by Wamakers wissel tussen 16 en 60. Ouer studente wil dikwels 'n loopbaanskuif maak of ontdek eers op 'n latere ouderdom hul passie vir versorging. Daar word jaarliks ongeveer 300 studente uit die Kaapse Wynlande by die Wamakersvallei Opleidingsentrum opgelei. Wamakers maak 'n verskil Wamakers is aktief betrokke by tehuise, bewaarskole (crèches), salonne, restaurante, ander opleidingsinstansies, veiligheid- sentrums (veral vir vroue) en nie-regeringsorganisasies. As opleidingsentrum verskaf hulle 'n voortdurende stroom van opgeleide, afgeronde persone wat werksgereed vir die arbeidsmark is.

Ontmoet Elsabe Lintvelt, die sentrumbestuurder by Wamakers.

Die Wamakersvallei Opleidingsentrum, geleë in die hartjie van Wellington, het sy ontstaan in 1998 gehad toe Irene de Waal, 'n geregistreerde verpleegkundige, die behoefte aan die versorging van bejaardes raakgesien het. Dié opleidingsentrum het die vaardigheidsbou van plaaslike gemeenskapslede ten doel. Die sentrum het begin met tuisversorgingskursusse, en later is baba- en kleutersorg bygevoeg. Met die verloop van tyd is 'n 10-dag kookkursus ook ingesluit. Dié kursus is baie gewild omdat daar geen praktiese assesserings, toetse of eksamens is nie. Geregte word voorberei en daarna geëvalueer. Geskoolde arbeid: Die Wamakersvallei Opleidingsentrum ‘Moet Gekoester Word’

28

VARS | February

Made with FlippingBook Online newsletter maker