VARS NOV 2022

Wyk 23 se Raadslid Glo in Goeie Kommunikasie Elizabeth Solomons is die wyksraadslid vir Wyk 23 by Drakenstein Munisipaliteit. Sy is al sedert 2016 by plaaslike regering betrokke, en dien tans in haar tweede termyn as raadslid. In 2016 is sy verkies tot Proporsionele Raadslid (PR), en ná die 2021-verkiesing is sy tot wyksraadslid van Wyk 23 verkies. Ambagsvalleistraat en Jan van Riebeeckweg tot teenaan die N1. Die wyk sluit ook die volgende areas in: Denneburg, Langvlei, Klippiesdal en ‘n aantal wynlandgoedere, en is geseënd met plase soos Groot Parys, Vendôme en die Costa-bessieplaas. Dié wyk bestaan hoofsaaklik uit formele behuising en die inwonertal is ongeveer 4 800. In Wyk 23 is daar drie laerskole naamlik Drakenstein Primêre Skool, Mary Help of Christians Primêre Skool, en een van Drakenstein Wyk 23 lê tussen Paarl-Oos en Paarl-Wes en strek vanaf

se oudste laerskole, Ebenezer Primêre Skool wat spog met ‘n ryk geskiedenis.

30

VARS | November

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker