VARS APRIL 2023

Raadslid Van Rooyen moedig inwoners aan om nie-dringende dienskwessies – soos die sny van gras en regmaak van slaggate en straatligte – via die Munisipaliteit se SeeClickFix-toepassing aan te meld; 'n e-pos na customercare@drakenstein.gov.za te stuur; of die Munisipaliteit se tolvrye nommer by 080 131 3553 te skakel.

Om raadslid Van Rooyen of enige ander wyksraadslid van Drakenstein Munisipaliteit te kontak, kliek hier .

Van links, voor is: Anneline Skippers; Charmain Lewis; Raadslid Annelize van Rooyen; Jade Jaars; en Christolene Lewis. Van links, agter is Beatrice Kachu; Jacobus van der Westhuizen; en Abel Mentoor.

Met 'n bekwame wykskomitee sien ons kans vir al die uitdagings wat ons in die gesig staar. “ „

21

VARS | April

Made with FlippingBook - PDF hosting