VARS_SEPT 2022

Vaar Du Toit’s Kloof In Dié vertrekpunte bied avontuurlustiges toegang tot Du Toit’s Kloof

Van Drakenstein se mees versteekte wegbreekplekke skuil net duskant die bekende Hugenote Tonnel, waardeur duisende besoekers daagliks ons vallei binne ry en weer groet. Tussen bos en berg speel die besienswaardighede soms wegkruipertjie vir die onopgeleide oog, maar elke ware verkenner weet dié plekke is ‘n moet!

Trek jou stapskoene aan, want Vars doen ‘n uitstappie na Drakenstein se ongetemde terrein in dié uitgawe. Hier is vertrekpunte vir wanneer jy ons vallei in sy volle glorie wil beleef.

18

VARS | September

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online