VARS_SEPTEMBER 2023

Clay Café Paarl: Die Wynland se Jongste Uithangplek vir Plaaslike Picasso's

Paarl-Wellington is welbekend vir sy prentjiemooi wynplase en pryswenner- restaurante wat aan besoekers én inwoners ‘n mengelmoes ervarings bied. Vir diegene wat egter hul kunssinnige kant oor ‘n goeie koppie koffie of glas wyn wil ontdek, behoort die Paarl se splinternuwe Clay Café heel bo-aan hul lysie te wees. Maart 2023 in die herehuis van die Groot Parys-landgoed sy deure oopgemaak. Dié landgoed is reeds sedert 1699 ‘n gevestigde wynplaas, en dus een van die oudstes in die Wynland. Dit is maklik bereikbaar en naby aan die N1-hoofweg. Die groot grasperke, indrukwekkende argitektuur en speelareas Die nuutste tak van die Clay Café-faam, wat in Houtbaai ontstaan het, het in vir kinders maak dit die perfekte ligging vir geleenthede – van kinderpartytjies tot kombuistees. Die Clay Café is 'n familiebesigheid wat in 1999 in 'n ou melkboerdery begin het. Die besigheid se doelstelling is om konneksie deur middel van kreatiwiteit te bewerkstellig, en hulle streef daarna om hul eie werknemers te bemagtig en op te lei om vooruitstrewend te wees.

Ontdek jou kunssinnige kant by die Paarl se splinternuwe Clay Café.

Follow us

@drakensteinmunicipality @DrakensteinMunicipality

Die nuutste tak van die Clay Café-faam in Paarl.

VARS | September

26

Made with FlippingBook Ebook Creator