VARS_JULY 2022

Die Meulwater Botaniese Tuin se instandhoudingspan bewaar die natuurskoon en sorg vir skoon paadjies, piekniekareas en plantversorging.

Meulwater Botaniese Tuin Die Meulwater Botaniese Tuin lê aan die voet van die berg en dien as ‘n vertrekpunt vir diegene wat die berg wil verken. Die Boland se pragtigste fynbos en 15 tipes proteas is hier te sien. Lindsay vertel dat sy span vir skoon paadjies en piekniek-areas sorg, en hulle plant ook nuwe plante. Dit is verder belangrik dat die skaars en bedreigde plantspesies goed versorg en bewaar word. Volgens Lindsay is Drakenstein Munisipaliteit daarop ingestel om Suid-Afrika se kleurryke natuurlike erfenis te bewaar. “Al die plante in die reservaat is aangeteken saam met hul ligging. Dit sluit 950 spesies in waarvan almal inheems is. Ons kyk ook dat nuwe spesies korrek geïdentifiseer word en

is en die hoeveelheid diere wat aangeteken is, is beslis indrukwekkend. “Die diertjies wat ons gewoonlik sien is rooikatte, duikers, grysbokkies, muskeljaatkatte, muishonde en ystervarke. Onlangs is ook ‘n luiperd gewaar. Dit lyk asof hy aan die noord- westelike kant van die reservaat, net so bokant Rhebokskloof, bly.”

Paarlberg Natuurreservaat en Meulwater Botaniese Tuine openingstye: Somer | 07:00 tot 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart) Winter | 07:00 tot 18:00 (1 April tot 30 September) Geen toegang een uur voor sluitingstyd. Lindsay Lewis 021 807 6231 | 073 748 6325 Lindsay.Lewis@drakenstein.gov.za Kontak:

stuur dit dan weg vir navorsing.” Hulle is ook verantwoordelik vir die

bewaring en monitering van dierespesies in die reservaat en dit sluit die instandhouding van “flash trap”-kameras in. Lindsay vertel dat dié projek al drie jaar lank aan die gang

20

VARS | July

Made with FlippingBook Converter PDF to HTML5