VARS FEB 2023

Onderrig uit Boeke… én die Hart

Daar is 'n rympie wat lui: “Juffrou, dankie vir kwaaipraat en lag, vir aanpraat en mooipraat en voorpraat, vir pleisters plak en trane afvee…” Liesl Appollis, 'n graad 1-opvoeder by die St. Albans Primêre Skool in Wellington, beaam hierdie juiste woorde wanneer sy vertel dat

onderwysers baie hoede dra. “Jy is nie net 'n opvoeder nie, maar ook 'n dokter wanneer iemand seerkry, 'n sielkundige wanneer iemand sosiale probleme het, 'n skoonmaker wanneer iemand mors, en so kan die lys aangaan,” brei sy uit.

Liesl Appollis streef daarna om haar graad 1-leerlinge se lewens te verryk.

30

VARS | February

Made with FlippingBook Online newsletter maker