VARS FEB 2023

Ontmoet die Gesig Agter die Aanlyn-hernuwing van Voertuiglisensies: Ons gesels met Debmarie Liedeman Dis 'n groot voorreg is om 'n motor te kan besit, maar dit beteken ook dat jy elke jaar jou voertuiglisensieskyfie moet hernu. Vir baie voertuigeienaars is dít 'n ervaring wat aan tandetrek herinner, maar nie in Drakenstein nie – en verál nie wanneer hulle eers Debmarie Liedeman se vriendelike en doeltreffende dienslewering ervaar het nie!

Debmarie, 'n senior klerk by die Paarl-Verkeersentrum, het met Vars gesels.

Ontmoet Debmarie Liedeman van die Paarl-Verkeersentrum.

32

VARS | February

Made with FlippingBook Online newsletter maker