VARS FEB 2023

Wat dryf jou elke dag om hierdie werk te doen?

Sukses motiveer my om goeie diens te lewer. Om te weet dat my harde werk en deursettingsvermoë my sal help om groter professionele sukses te behaal, is wat my aan die gang hou. Ek voel ook dat my belyning met die Munisipaliteit se visie en waardes een manier is om dit te bereik. Ek word regtig gedryf deur resultate.

As ek 'n konkrete doelwit het, hou ek daarvan om genoeg tyd te hê om 'n goeie strategie uit te werk en dié doelwit te bereik.

Ek beoefen Batho Pele (“People First”)-beginsels en glo daarin om goeie kliënte- diens aan gebruikers van staatsdienste te gee. Ek word regtig gedryf deur resultate. Droom groot, strewe na sukses en moenie toelaat dat jou omstandighede jou verhoed om te wees waarvoor God jou geskape het nie. Hulle moet eerstens hard werk maar ook uithou- en deursettingsvermoë aankweek, en doelgerig wees in wat hulle doen. Droom groot, strewe na sukses en moenie toelaat dat jou omstandighede jou verhoed om te wees waarvoor God jou geskape het nie. Fokus en omring jouself met positiewe mense wat wil sien dat jy net die beste in die lewe vaar. “ Wat is jou raad vir jongmense wat werk soek of 'n loopbaan moet kies?

34

VARS | February

Made with FlippingBook Online newsletter maker